Christus Lof Fees
Die Program
Kom geniet die aand saam met ons in die Here se teenwoordigheid. Ons gaan lekker worship, na die woord luister en nagmaal bedien. Johan bedien ons met ‘n opvoering.
19 April 2019 – 18:30 vir 19:00
Worship : Arnold de Wet
Woord bediening : Gerjo Ben (Kruispad)
Opvoering Die Centurion : Johan Laten
Bediening van Nagmaal
Worship
Kaartjies : N$100 Volwassenes/N$50 Kinders
(Kospakkies ingesluit)

1 Johannes 3:16